'n Zeromorfeem is 'n term uit die taalkunde wat verwys na 'n klanklose lid van 'n opposisie of paradigma (met andere woorde, dit is 'n morfeem sonder klankvorm).
In morfeem-gebaseerde morfologie vorm zeromorfeme deel van paramorfeme. Zeromorfeme is egter uniek omdat hulle geen vorm het nie, maar het egter betekenis.